| Modulekode | NTA 313 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
| Module-inhoud | Evaluering van die voedingstatus. Voedingsorgproses, oorsig van evaluering van voedingstatus. Wetenskaplike beginsels van voedingstatusevaluering, voedingsifting, kliniese, biochemiese en dieetevaluering van voedingstatus. Praktykopleiding: Inoefening van teoretiese beginsels van voedingstatusevaluering in hospitaal/kliniek en/of vaardigheidslaboratorium. |
| Modulekrediete | 40.00 |
| Programme | |
| Diensmodules | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
| Voorvereistes | Derdejaarstatus |
| Kontaktyd | 1 besprekingsklas per week, 1 praktiese sessie per week, 4 lesings per week |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Departement | Mensvoeding |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App